Ontmoet vir…
Van die beste plekke word deur goeie vriende voorgestel. Koh Samet is een so ‘n plek en ek is so bevoorreg om die deur ‘n hartsvriendin se oë te ontdek.
Afrikaners in bangkok
Hier vier ons die mense wat ons eie taal praat, wat Afrika in hulle bloed het, maar wat gewaag het om Thailand (vir ‘n rukkie) ‘n tweede tuiste te maak.
Ons gesels lekker oor Thailand vanuit hulle perspektief. Ons vra hulle wat hulle geleer het, wat hulle daar doen en samel hulle geheime toerwenke in. So maak jy Afrikaanse vriende in die buiteland
Artikel beskikbaar Feb|2023
Hier kom wonderlike goed. hou hierdie spasie dop Feb|2023