Santhiya Tree op Koh Yao Yai eiland.

Toer

‘n Dame, haar kokosneut en ‘n bad. Ek was gedurig op soek na ‘n bad…


Toer Thailand



Hier leer ek jou hoe om Thailand te toer op die beste manier moontlik. Jy is baie bevoorreg want ek het klaar my kop gestamp, sodat jy nie hoef nie. Ek het die goeie en die slegte mediese ondervindings ondergaan sodat jy weet hoe om ‘n noodgeval te hanteer. Ek het klaar die lekker en slegte ervaar sodat jy net die mooiste kan geniet. 

Hier deel ek toer opsies; stel jou bekend aan verskillende Toer Maatskappye en wat om te doen en nie te doen nie. Ek leer jou die woordeskat wat jy nodig het en wys jou die beste maniere om banksake te hanteer, besprekings te maak asook wat en hoe om in te pak.

Ek leer jou ook oor unieke ervarings en waarsku jou teen sekere toere wat net jou geld, tyd en geduld gaan mors. 

As jy nog in hierdie jaar Thailand toe wil reis – loer gereeld hier in vir die beste toer nuus, inspirasie en wenke. 

Jy is so welkom.